Anika, our new Steri intern, insisted on writing a post in Afrikaans. She just did an emergency drop with Bellville hopefuls Saving Safari (uh interesting name there ouens). If you’re in a band and want your own Steri rider let us know and we’ll send her around to deliver.
Die band “Saving Safari” het non-stop die local scene gerock tesame met vele Steri fans se harte! Dit was dus noodegedwonge dat Stump Towers die kewl bananas band surprise met hulle eie Steri drop – net om hulle awesomeheid saam met hulle te vier. Met net drie band lede gee hulle ‘n heel nuwe betekenis aan die sê-woord “dinamiet kom in klein pakkies.” (Natuurlik het Steri Stumpie ‘n verdere hup aan hul stap te gee).

and now for an interesting trick…

ta daaa



